Geheime in die tuin

Erik Holm, Klaus Schaer

Die bekende insektekundige en ekoloog Erik Holm waag sy hand met groot sukses aan populêre titels vir kinders. In Geheime in die tuin stel hy ’n kabouter aan die woord, naamlik Ekologicus kabouteri . . . “Maar noem my sommer Eko”, sê dié vir Henk. Eko neem Henk op ’n reis deur die tuin waartydens hy wonderlike geheime aan hom openbaar. Lees meer …


 Hoe byna alles uitgevind is

Jilly MacLeod

Wanneer is die eerste wiel gebruik? Wie het die blink gedagte gehad om ’ n gloeilamp te maak? Wat is die verband tussen ’ n teepot en ’ n sneltrein? Vind alles uit oor sleuteluitvindings wat die wêreld verander het (en gelei het tot byna alles wat later ontdek is). Lees meer …

 

 

 


Singing and Living your Dream

Michael Renier

Michael presents an anthology of do’s and don’ts to the prospective singer who also wishes to make a career out of his/her voice. Read more …