Elephants, Ivory and Avarice

Erich J Raubenheimer

Free-roaming elephants on the African continent are racing towards extinction. This trend will continue unabated if human perceptions fail to change. The only goal of this book is to leave readers with a greater understanding of elephants and the pivotal role we play in securing the survival of this majestic animal on the African continent. Read more …

 

 

 

 

 


Geheime in die tuin

Erik Holm, Klaus Schaer

Die bekende insektekundige en ekoloog Erik Holm waag sy hand met groot sukses aan populêre titels vir kinders. In Geheime in die tuin stel hy ’n kabouter aan die woord, naamlik Ekologicus kabouteri . . . “Maar noem my sommer Eko”, sê dié vir Henk. Eko neem Henk op ’n reis deur die tuin waartydens hy wonderlike geheime aan hom openbaar. Lees meer …

 

 


 Hoe byna alles uitgevind is

Jilly MacLeod

Wanneer is die eerste wiel gebruik? Wie het die blink gedagte gehad om ’ n gloeilamp te maak? Wat is die verband tussen ’ n teepot en ’ n sneltrein? Vind alles uit oor sleuteluitvindings wat die wêreld verander het (en gelei het tot byna alles wat later ontdek is). Lees meer …

 

 

 

 

 


Singing and Living your Dream

Michael Renier

Michael presents an anthology of do’s and don’ts to the prospective singer who also wishes to make a career out of his/her voice. Read more …

 

 

 

 

 


Master Game Ranchers of South Africa

Tisha Steyn & Piet van Zyl

‘Good farmers, who take seriously their duties as stewards of Creation and of their land’s inheritors, contribute to the welfare of society in more ways than society usually acknowledges, or even knows.’ Read more …

 

 

 

 

 


Animal Diseases and man – Zoonoses

Dr Jan H du Preez & Dr Gert P du Preez

A zoonosis is any disease or infection naturally transmissible from vertebrate animals to humans and vice versa. Humans are often an incidental host that acquire disease through close contact with an infected animal that may or may not be symptomatic. Read more …

 

 

 

 

 


Dieresiektes en die mens – Soönoses

Dr Jan H du Preez & Dr Gert P du Preez

’n Soönose is enige siekte of infeksie wat natuurlik van werweldiere na die mens oorgedra kan word, en omgekeerd. Die mens is dikwels ’n toevallige gasheer wat ’n siekte opdoen deur nabye kontak met ’n besmette dier wat siektetekens toon, of dalk nie. Lees meer …

 

 

 

 

 

 


Van Afrikaans gepraat

Christo van Rensburg

Soek mens na iets om oor te praat as jy oor Afrikaans wil gesels? Wat van Afrikaans se begin? En hoe die tale van die Ooste Afrikaans verryk het? Of miskien kan die ooreenkomste in taalgedrag van mense wat deur die eeue in townships gewoon het, aan die bod kom. Só kan daar ook na Afrikaans gekyk word. Lees meer …

 

 

 

 

 


Finding Afrikaans

Christo van Rensburg

Does one need to search for a subject if one wants to talk about Afrikaans? What about the origins of Afrikaans? And how the languages from the East enriched Afrikaans? Or perhaps the similarities in language behaviour among people who lived in townships over the centuries. This is another way that Afrikaans can be looked at. Read more …