Liefdesverhale / Romantic fiction
Liefdesverhale
Mia Marais, ’n petite donkerkop, ontmoet die dodelik aantreklike dokter Daniel van der Merwe in ’n banketbakkery in Pretoria. Lees meer
Liefdesverhale
Agter Marcella de Waal se bos ontembare krulhare en ietwat brose voorkoms skuil ’n sterk individualis wat haar nie sommer laat onderkry nie. Veral nie deur ’n chauvinis en vrouehater soos die narkotiseur Lukas de Lange nie. Lees meer
Liefdesverhale
Nadat haar vrotsige vryer haar skandelik in die steek gelaat het, doen Simonel van Staden, ’n oulike skooljuffrou met ontembare rooibruin krulle, aansoek as noodhulpwerker op ’n hengeluitstappie. Lees meer
Liefdesverhale
Evie van Dale probeer ná haar egskeiding die stukke van haar lewe inmekaar pas. Op pad na die verwaarloosde plaas wat sy van haar ontroue gewese eggenoot “geërf” het, oornag sy in ’n kleindorpse hotelletjie waar sy in vreemde omstandighede kennis maak met ene Gerbrand . . . Lees meer
Liefdesverhale
Ná haar egskeiding verdiep Anelle – ’n sprankelende, aantreklike vrou – haar in haar werk en wy haar toe aan haar tienerdogter. Lees meer
Liefdesverhale
Anandie, vlinderfyn en bekoorlik, en Luca die forsgeboude, aantreklike tandarts, is oënskynlik ‘n volmaakte paartjie. Lees meer