Prins Pikkewiet en die towerpot

Charlie Diener

Die jong prins Pikkewiet moet eendag sy pa, die wyse koning Koeloe, opvolg om die koninkryk van Batataland te regeer. Ewe windmaker spog hy oor hoe hy die septer oor almal gaan swaai. Lees meer …

 

 

 

 

 


Vrolike Vaaltyn en sy verhale

Sandra Krogh

Ontmoet in hierdie vermaaklike boekie die twee klein donkies Vaaltyn en Diktand. Vaaltyn is die slimste – hy dink soms self so. Maar wanneer hy skrik of iets hom ontstel, laat vat hy met sy ore plat getrek terwyl sy stert stokstyf staan en hy sy oë styf toeknyp. En so beland hy kort-kort KAPLAKS! in die rivier. Lees meer …

 

 

 

 

 


Vrolike vaaltuin se verdere verhale

Sandra Krogh

Die vermaaklike klein donkie Vaaltyn dink steeds hy is die oulikste en slimste wat daar is. En hier in
Vrolike Vaaltyn se verdere verhale is hy steeds op sy stukke en het hy nog altyd sy goeie – en
heelwat dommer – maat Diktand op sleeptou. Lees meer …