Hart van ink

Cornelia Funke

“Dis buite donker en dynserig van die reën en die vreemdeling is skaars meer as ’n skaduwee. Meggie kan net sy bleek gesig uitmaak.” Lees meer …


Meisies se dinge en…

Cathy Hopkins

Welkom in die wonderlike wêreld van Meisies se dinge . . .

Maak kennis met Izzie, Lucy, Nesta en TJ en alles wat hulle aanvang en beleef – van vriendskap en verliefdheid tot flaters en frustrasies. Lees meer …