binding met jou boepie

Dr Miriam Stoppard

Binding met jou boepie help jou om jou ongebore baba te leer ken, te verstaan en te koester. Dr Miriam Stoppard bekyk die jongste navorsing oor babas in die baarmoeder en verduidelik hoekom binding tussen moeder en baba noodsaaklik is vir die toekomstige welsyn van die ma, die pa en hul kindjie. Lees meer …

 

 

 


 

Vroue, bly gesond lewenslank

Dr. Sarah Jarvis, MA, BM BCH, DRCOG, FRCGP

Raadpleeg  ’n span hoogs gerespekteerde vrouedokters en kry betroubare, gerusstellende advies oor al jou vrae en kwellings rakende jou gesondheid. Lees meer …