Essays oor lewenswysheid

Arthur Schopenhauer, vertaal deur CR Snyman

Die Duitse filosoof Arthur Schopenhauer (1788‑1860) het ’n groot en belangrike bydrae tot die Westerse denke gelewer. In dié gedeeltes van sy geskrifte wat in hierdie boek vertaal is, het hy iets gedoen wat min filosowe gewoonlik doen: dit is om te skryf oor daardie ontwykende begrip “lewensgeluk”. Lees meer …

 

 

 

 

 


 

The Inventive Act of Reading

CS de Beer

The importance of reading and of reading well in an age characterised by the decline of literacy and literateness cannot be overemphasised. It seems decisive to bring out the importance of reading at a time when it seems as if this enriching human endeavour is no longer of central importance for intellectual life to flourish. Read more …

 

 

 

 

 


 

Die krisis van die afwesige gees

CS de Beer

Krisis is ʼn woord wat gereeld en met gemak gebruik word – vir groter en kleiner aangeleenthede. Eintlik is dit nogal ʼn skrikwekkende woord. Ernstige krisisse laat dikwels noemenswaardige spore en letsels na, vereis moeilike besluite en keuses en word nie te gemaklik opgeklaar nie. Lees meer …

 

 

 

 

 


 

Leivore

CR Snyman

Die eerste deel van hierdie boek bevat ’n filosofiese bespreking van vier verskillende vorms van waarneming, te wete primêre, sekondêre, neutrale en wesenlike waarneming. Daar word betoog dat ’n mens daarna behoort te strewe om die hoogste prioriteit aan laasgenoemde vorm van waarneming te verleen. Lees meer …