‘n Diplomatieke Dagverhaal

Anton Loubser

HIERDIE publikasie deur Anton Loubser lewer ’n belangrike bydrae tot ’n beter begrip van talle belangrike Suid-Afrikaanse en internasionale politieke kwessies.

Van die netelige kwessies waaroor hy kundig skryf, is die politieke bedeling in Suid-Afrika voor en ná 1994, die oplossing van die SWA-Namibiese geskil, Suid-Afrika se “stille Afrika-diplomasie” onder die vorige bedeling, die sensitiewe bekamping van sanksies in die 1970’s en 1980’s, en die oorgang tussen die “ou” en die “nuwe” Departement van Buitelandse Sake ná Nelson Mandela se vrylating. Lees meer …

 

 

 


Time to Trek

The Unthinkable Thought

Schalk W van Heerden

Twenty two years after the birth of the so-called Rainbow Nation in 1994, many South Africans – Afrikaners in particular – find themselves disillusioned and sceptical. Read more …

 

 

 

 


 Soos ‘n birimankwe

François Hugo

In ou Njassaland (vandag Malawi) loop ’n sendelingskind met groot vrae vir so ’n jong seuntjie: oor Liewe Jesus en sonde, oor die “malman” wat ’n stomp om sy nek moet dra, die Roomse paap op sy BSA-motorfiets, Gidarra en Hassan wat elkeen sê daar is ’n ander god. Lees meer …

 

 

 

 

 


Ooskerk 90

Kronieke van ’n kerkgebou
oorvertel deur Marius Ackermann

Die aanbiddingsplek van die NG gemeen­te Pretoria-Oos is ryk aan atmosfeer en geskiedenis, en word allerweë beskou as een van Gerard Moerdijk se beste kerk­­ontwerpe. Lees meer…

 

 

 

 

 


Genade / Grace


DRCZ
1919-2019
jaar 100 years

Danita Cloete

Die twee houtsleutels teen die muur agter die kansel, het voortdurend herinner dat ’n honderd jaar se bestaan van die NG Kerk Zambië binnekort sou aanbreek. Daardie gedagte het my geïnspireer om ’n boek saam te stel oor die ontstaan en groei van hierdie Christelike kerk in dié land. Lees meer…